Jesaja 30:6 Afrikaans 1983 (AFR83)

'n Uitspraak van die Here oor die diere in die Suidland:Die gesante van Juda bring hulle ryk geskenke, hulle skatte,op die rûe van hulle donkies en hulle kamele;hulle bring dit deur 'n gebied vol gevaar en angswaar leeus en slange boer en waar drake rondvlieg,hulle bring dit na 'n volk toe wat nie kan help nie.

Jesaja 30

Jesaja 30:1-12