Daar is 'n brandoond gereed gemaak, lank gelede al;dit is diep en wyd en bedoel vir die koning van Assirië.Daar is 'n groot hoop brandhout inen die asem van die Here steek dit aan die brandsoos 'n stroom swael.