Jesaja 30:23 Afrikaans 1983 (AFR83)

Dan sal die Here reën gee op die saadwat jy in die land gesaai het,en sal jou grond kos vir jou lewerwat ryk en voedsaam sal wees.Jou kleinvee sal wei in uitgestrekte grasveld.

Jesaja 30

Jesaja 30:20-30