julle het gesê:“Nee, ons sal op perde wegjaag,ons sal vinnige perde ry.”Dan sál julle vlug,maar julle agtervolgers sal vinniger wees.