Jesaja 30:10 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hulle sê vir die sieners:“Moenie gesigte sien nie!”Hulle sê vir dié wat gesigte sien:“Moenie gesigte sien oor wat ons moet doen nie,vlei ons liewer,sien liewer dinge wat ons mislei!

Jesaja 30

Jesaja 30:9-12