Hulle partydigheid in die regspraak getuig teen hulle.Hulle sondig openlik soos Sodom,hulle steek niks weg nie.Ellende wag vir hulle,hulle het die ramp verdien!