Die volk sal mekaar te lyf gaan,man teen man, vriend teen vriend;seuns sal grysaards te lyf gaan,en dié wat nie gesag het nie, die vooraanstaandes.