24. In plaas van reukwater sal daar stank wees,in plaas van 'n gordel 'n tou,in plaas van gekrulde hare 'n kaalkop,in plaas van 'n fyn kledingstuk 'n harige roukleed,in plaas van skoonheid die brandmerk van 'n slaaf.
25. Jerusalem, jou manne sal deur die swaard valen jou jongmanne in die oorlog.
26. Jou poorte sal treur en rou,en jy sal sonder mense sit.