Jesaja 29:4 Afrikaans 1983 (AFR83)

Jy sal val, jy sal uit die grond uit praat,jou woorde sal dof uit die stof uit opklink,jou stem sal uit die grond uit komsoos dié van 'n spook,jy sal uit die stof uit mompel.

Jesaja 29

Jesaja 29:1-6