Jesaja 29:22 Afrikaans 1983 (AFR83)

So sê die Here, Hy wat vir Abraham verlos het,Hy sê oor Jakob:Die nageslag van Jakob sal hulle nie meer hoef te skaam nie,hulle sal nie meer bleek van verleentheid hoef te word nie,

Jesaja 29

Jesaja 29:17-23