Jesaja 29:11 Afrikaans 1983 (AFR83)

Elke openbaring is nou vir jullesoos die woorde in 'n verseëlde boek:jy gee dit vir iemand wat kan leesen jy vra: “Lees dit asseblief vir my,”en hy sê: “Ek kan nie, die boek is verseël.”

Jesaja 29

Jesaja 29:3-12