Jesaja 28:7 Afrikaans 1983 (AFR83)

Maar ook die priesters en profete hier in Jerusalemslinger en waggel van dronkenskap;hulle slinger, hulle is beneweld,hulle waggel van die wyn en die drank;die profete slinger wanneer hulle gesigte moet uitlê,die priesters loop twee rye sporewanneer hulle regsbeslissings moet maak.

Jesaja 28

Jesaja 28:3-9