Jesaja 28:16 Afrikaans 1983 (AFR83)

So sê die Here my God:Ek gaan in Sion 'n klip neersit,'n uitgesoekte klip, 'n hoekklipwat fondament aan fondament sal sluit.Wie op My vertrou, hoef nie te vlug nie.

Jesaja 28

Jesaja 28:13-21