Jesaja 27:13 Afrikaans 1983 (AFR83)

Daardie dag sal die groot ramshoring geblaas word.Dan sal almal aankom wat in Assirië verstrooi was,ook dié wat na Egipte toe verjaag is.Hulle sal die Here aanbid op die heilige berg in Jerusalem.

Jesaja 27

Jesaja 27:10-13