Jesaja 26:11 Afrikaans 1983 (AFR83)

U staan gereed om hulle te straf, Here,maar hulle steur hulle nie daaraan nie.Laat hulle ondervind dat U vir u volk opkom:laat die pogings van hierdie teëstanders van U misluk,laat vuur hulle verteer.

Jesaja 26

Jesaja 26:2-17