Die aarde sal slinger soos 'n dronk mens,heen en weer wieg soos 'n biesieskerm.Die aarde se oortredinge rus swaar op hom,hy sal val en nie weer opstaan nie.