Jesaja 23:8 Afrikaans 1983 (AFR83)

Wie het die besluit geneem oor die ondergang van Tirus,Tirus wat krone vir konings uitgedeel het,wie se handelaars soos prinse ontvang is,wie se sakelui die meeste op die aarde geëer is?

Jesaja 23

Jesaja 23:1-11