Jesaja 23:4 Afrikaans 1983 (AFR83)

Laat sak jou kop in skaamte, Sidon,want die see, die vestingstad van die see, sê:“Ek het nooit geboortepyne gehad nie,ek het nie kinders in die wêreld gebring nie;ek het nie jongmanne grootgemaak,dogters opgevoed nie.”

Jesaja 23

Jesaja 23:1-9