In daardie tyd sal Tirus sewentig jaar lank vergete lê,die leeftyd van 'n koning.Aan die einde van die sewentig jaar sal dit met Tirus gaansoos in die lied oor die prostituut: