'n Tafel word gedek,die eetgerei is reggesit,hulle begin eet en drink!Dan kom die bevel: “Leiers, wees gereed!Smeer die skilde met olie!”