'n Harde oordeel is aan my geopenbaar:die verraaier pleeg verraad,die verwoester saai verwoesting.Elam, jy moet oorlog maak! Medië, jy moet begin veg!Die Here maak 'n einde aan al die lyding.