Jesaja 20:4 Afrikaans 1983 (AFR83)

so sal die koning van Assirië die krygsgevangenes uit Egipte en die ballinge uit Kus, oud en jonk, sonder klere en sonder skoene, kaal, in ballingskap wegvoer. Dit sal vir Egipte 'n skande wees.

Jesaja 20

Jesaja 20:1-6