Jesaja 20:2 Afrikaans 1983 (AFR83)

In daardie tyd het die Here vir Jesaja seun van Amos gesê: Trek jou klere uit en ook jou skoene.Jesaja het dit gedoen: hy het sonder klere en sonder skoene rondgeloop.

Jesaja 20

Jesaja 20:1-3