U het u volk Jakob verstoot:hulle gee hulle oor aan die waarsêery van die ooste,beoefen towery soos die Filistyneen hou saam met vreemdes vas aan bygeloof;