Die leiers van Soan se planne het niks gehelp nie,die leiers van Memfis het bedroë daarvan afgekom.Die beste raadgewers van Egipte het hom op 'n dwaalspoor gebring.