'n Uitspraak van die Here teen Egipte:Die Here ry op 'n vinnige wolk,Hy gaan na Egipte toe.Egipte se gode is bang vir Hom,die Egiptenaars se harte verstyf van angs.