Jesaja 17:6 Afrikaans 1983 (AFR83)

As dan nog iets agterbly om te oes,sal dit wees soos nadat olywe afgeslaan is:twee of drie rypes aan die punt van 'n tak,vier of vyf aan die takkies wat gedra het,sê die Here die God van Israel.

Jesaja 17

Jesaja 17:5-10