Jesaja 16:14 Afrikaans 1983 (AFR83)

En nou sê die Here: Binne drie jaar, drie jaar wat so ondraaglik sal wees as wat dit vir 'n dagloner is, sal van Moab se mag en van al sy baie mense min oor wees. Wat oor is, sal min en niks werd wees.

Jesaja 16

Jesaja 16:4-14