Die water van Nimrim het opgedroog,die gras het verdor,die plante het verdwyn,daar is geen groenigheid meer nie.