Jesaja 14:27 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die Here die Almagtige het dit besluit; wie sal dit kan verydel?Sy hand is uitgesteek; wie sal die oordeel kan afweer?

Jesaja 14

Jesaja 14:20-32