Ek sal hulle aanval,sê die Here die Almagtige.Ek sal maak dat die gedagtenis aan die koning van Babel verdwyn,dat daar niks van hom oor is nie,nie een enkele afstammeling nie, sê die Here.