Maar jý word nie begrawe nie, jy word weggegooisoos 'n boomtak wat klaar vrot is.Jy lê toe onder die lykevan dié wat doodgesteek is.Jy is soos dooie aas wat vertrap word.Ander word begrawe in grafte in die rots,