Jesaja 14:12 Afrikaans 1983 (AFR83)

Jy wat die helder môrester was,het uit jou hemel geval.Jy wat 'n oorwinnaar van nasies was,is in die grond in verpletter.

Jesaja 14

Jesaja 14:3-16