Jesaja 13:4 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hoor die gedreun op die berge,soos dié van 'n groot leërmag.Hoor die rumoer van die koninkryke,van nasies wat saamgespan het!Die Here die Almagtige maak 'n leër gereed vir die oorlog.

Jesaja 13

Jesaja 13:1-5