Jesaja 13:20 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die stad sal nooit meer bewoon word nie,niemand sal ooit weer daarin bly nie.Geen Arabier sal sy tent daar opslaan nie,geen wagter sal sy kudde daar laat rus nie.

Jesaja 13

Jesaja 13:14-21