Hou 'n vaandel op bo-op 'n kaal heuwel,ontbied die leërmag,wink hulle nader met die hand:hulle moet die poorte van die trotse stad binnedring!