Jesaja 13:14 Afrikaans 1983 (AFR83)

Soos 'n ribbok wat opgejaag is,soos 'n skaap wat nie opgepas word nie,so sal die mense uit Babel padgee,elkeen na sy eie volk toe,so sal elkeen na sy eie land toe vlug.

Jesaja 13

Jesaja 13:9-21