Jesaja 13:11 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ek sal die land straf oor sy boosheid,die goddeloses vir hulle sonde.Ek sal 'n einde maak aan die hoogmoed van die vermeteles,Ek sal dié wat hoogmoedig en verwaand is, verneder.

Jesaja 13

Jesaja 13:2-17