Jesaja 11:4 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hy sal die armes billik verhooren die ootmoediges in die land regverdig oordeel.Hy sal die goddeloses in die land hard oordeel,met sy uitsprake sal hy hulle om die lewe bring.

Jesaja 11

Jesaja 11:2-5