Die Gees van die Here sal op hom rus:die Gees wat wysheid en insig gee,die Gees wat raad en sterkte gee,die Gees wat kennis verleen en eerbied vir die Here.