Jesaja 10:32 Afrikaans 1983 (AFR83)

Nog vandag sal die Assiriërs in Nob kamp opslaan, en daarvandaan sal hulle beduie in die rigting van die Sionsberg, die heuwel waarop Jerusalem lê.

Jesaja 10

Jesaja 10:25-34