Jesaja 10:26 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die Here die Almagtige sal hulle met 'n sweep slaan, soos vir Midian by die Orebrots; Hy sal sy stok oor die water uitsteek en die Assiriërs tref soos Hy met die Egiptenaars gedoen het.

Jesaja 10

Jesaja 10:19-29