Al sou jou mense, Israel, so baie wees soos die sand van die see, net 'n oorblyfsel sal na die land toe terugkom.Maar die verdelging staan vas, die vergelding kom aan soos 'n vloed: