Jesaja 10:10 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ek het nog altyd die koninkryke van ander gode ingeneem, gode wie se beelde meer was as dié van Jerusalem en Samaria.

Jesaja 10

Jesaja 10:5-16