Jesaja 1:3 Afrikaans 1983 (AFR83)

'n Bees ken sy eienaaren 'n donkie die krip van sy baas,maar Israel ken My nie,my volk het geen begrip van wat Ek doen nie.

Jesaja 1

Jesaja 1:2-5