Jeremia 9:7 Afrikaans 1983 (AFR83)

Daarom, so sê die Here die Almagtige, sal Ek hulle deur die smeltkroes laat gaan. Hoe kan Ek anders maak met my volk?

Jeremia 9

Jeremia 9:1-11