Jeremia 9:23 Afrikaans 1983 (AFR83)

So sê die Here:Die wyse man moet nie in sy wysheid roem nie,die soldaat nie in sy krag nie,die ryk man nie in sy rykdom nie.

Jeremia 9

Jeremia 9:15-26