Jeremia 8:19 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hoor hoe benoud roep my volk uit 'n ver land:“Is die Here nie meer in Sion nie?Is Sion se Koning nie meer in hom nie?”Waarom tart hulle My met hulle afgodsbeelde,met hulle vreemde nikswerd gode?

Jeremia 8

Jeremia 8:12-20