Jeremia 8:16 Afrikaans 1983 (AFR83)

Van Dan af hoor 'n mens die gesnuif van die vyand se perde; die gerunnik van sy perde laat die hele land bewe. Die vyand kom en verteer die land en alles daarbinne, elke stad met sy inwoners.

Jeremia 8

Jeremia 8:7-22