Jeremia 7:2 Afrikaans 1983 (AFR83)

Gaan staan in die poort van die huis van die Here en roep daar hierdie woorde uit: Al julle Judeërs wat by hierdie poorte ingaan om die Here te dien, hoor die woord van die Here!

Jeremia 7

Jeremia 7:1-7